Ons is 'n omvattende aanlyn toerisme en besigheid inligting databasis. Ons vindingryke aanlyn gereedskap en inligting vir die reis en toerisme industrie voeg ook waarde by die dienste.

Ons DIENSTE

  • Soek deur ons omvattende databasis vir akkommodasie en iets om te doen rondom jou bestemming
  • Soek deur ons besigheid katalogus om enige produk of diens waarvoor jy dalk soek te vind
  • Adverteer jou besigheid aanlyn
  • Gebruik die Voorraad en Bates Bestuurder
  • Maak geld duer 'n herverkoper te word
  • Bestuur jou besprekings vir jou akkommodasie besigheid

BINNEKORT:

  • Betaal aanlyn vir jou advertensies
  • Stuur E-Posse VERNIET
  • Stuur SMSe vir 'n nominal fooi
  • Meer indiepte verslae oor jou lysitems en advertensies

Ons FOKUS

My Destination Toerisme Inligting is gestig in Januarie 2006. Die fokus is om 'n raamwerk en proses vir inligting in die toerisme industrie wêreldwyd aan te bied. Die inligting verteenwoordig die hele reis en toerisme en toerisme verwante industrie.

Hierdie doel word bereik deur 'n aantal mense se meer as 20 jaar bestaan in die toerisme industrie te gebruik. Die mense werk deurentyd om die inligting wat ons aan die industrie bied op datum te hou.

MyDestination REIS GESKIEDENIS

My Destination het personeel met 'n saamgevoegde totaal van meer as 50 jaar se ondervinding in die toerisme inligting omgewing. Vandat die oorspronklike maatskappy meer as 20 jaar terug gestig is het die maatskappy al 'n hele paar noemenswaardige doelwitte bereik.

Ons TOEKOMSPLANNE

Ons web werf sal deure oopmaak vir alle deelnemers aan die toerisme industrie. Met 'n gevestigde, gehandhaafde en goed gebestuurde sisteem, wat groei van krag tot krag, voeg ons die hele tyd nuwe funksionaliteit en inhoud by.

Die toekomsplanne fokus op:

  • Vestig ons handelsmerke en maak meer mense bewus van ons bestaan lokaal en internasionaal.
  • Die uitbreiding van ons lokale, streek en internasionale assosiate netwerk.
  • Vestig 'n effektiewe en doeltreffende interne en eksterne hulpbron ondersteuning netwerk.
  • Ontwikkeling en implimentering van produk verwante kwaliteit standaarde en sisteme.

Kommentaar

Meer Oor Ons
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 44.204.34.64. Session reference eab174eb-ecf7-11ee-9722-9600003572f7.