Toe Suid-Afrika 'n demokratiese land geword het in 1994 het toerisme die hoogtes in geskiet. Vandag is Suid-Afrika een van die wêreld se mees gesogte toeriste bestemmings. Met goeie rede!
Australië se grootte sorg dat die land 'n wye verskeidenheid van landskappe met tropiese reënwoude in die noord-ooste, bergreekse in die suid-ooste, suid-weste en die ooste en droë woestyn in die middel. Dit is die platste kontinent, met die oudste ...